Dawn Addams

Dawn Addams
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Victoria Dawn Addams
Geboorte (1930-09-21)21 September 1930
Sterfte 7 Mei 1985 (op 54)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brit
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1951–83
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dawn Addams (21 September 1930 – 7 Mei 1985) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Plymouth Adventure (1952), The Hour of 13 (1952), Sentimental Education (1962), en The Love Factor (1969).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search